| Modulekode | SOH 254 |
| Kwalifikasie | Voorgraads |
| Fakulteit | Fakulteit Gesondheidswetenskappe |
| Module-inhoud | Gesondheidsorg en die dimensies van gesondheidsorg. Multidissiplinêre en omvattende gesondheidsorglewering. Stelsels van gesondheidsorg-lewering plaaslik, nasionaal, internasionaal. Instansies en organisasies in die gesondheidsorgsektor. Plaaslike, nasionale en internasionale gesondheidsbeleid. Demografiese, biostatistiese en epidemiologiese konsepte, metodes en tendense in die beplanning van gesondheidsorgfasiliteite en -dienste. Kontemporêre vraagstukke in gesondheidsorgdiensverskaffing en -beleid. |
| Modulekrediete | 10.00 |
| Programme | |
| Voorvereistes | PHY 131, CMY 151, FSG 161, FSG 162, FTP 100, ANA 152, ANA 162 |
| Onderrigtaal | Engels |
| Akademiese organisasie | Verpleegkunde |
| Aanbiedingstydperk | Kwartaal 4 |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App